Job 6:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees dan nou tevrede, kyk na my; want dit is vir julle duidelik as ek lieg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kyk na my! Sal ek in julle gesigte vir julle lieg? |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou, kyk my asseblief aan: ek sal julle waarlik nie in jul gesig belieg nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar kyk nou na my geval, ek sal tog nie in julle gesig vir julle lieg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wees dan nou bereid om na my te kyk. Ek sal beslis nie in julle gesigte lieg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar kyk nou in my oë, ek sal nie vir julle lieg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar kyk my in die oë. Dink julle ek sal in julle gesig vir julle lieg? |