Job 6:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stel julle voor om woorde te bestraf en die toesprake van een wat wanhopig is, wat soos wind is?
Afrikaans (NLV) 2011 Dink julle dat julle woorde oorreed as julle nie eens my wanhoop kan hoor nie?
Afrikaans 1933/1953 Dink julle om woorde te bestraf? Maar die woorde van 'n wanhopige is vir die wind!
Afrikaans 1983 Wil julle my bestraf oor wat ek gesê het, beskou julle die woorde van 'n wanhopige as blote wind?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Beplan julle om met woorde tereg te wys, maar die woorde van 'n wanhopige beskou julle bloot as wind?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dink julle dat die dinge wat ek sê, verkeerd is? Wil julle nie hoor wat 'n moedelose mens sê nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink julle miskien wat julle sê, maak enige indruk op my? Julle wil nie eens na my desperate geroep luister nie. Ek praat mos sommer in die wind!