Job 6:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Leer my, en ek sal my tong hou, en laat my verstaan waarin ek dwaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Leer my en dan sal ek stilbly. Sê my net: Wat het ek verkeerd gedoen? |
| Afrikaans 1933/1953 | Onderrig my, en,k sal swyg; en maak my duidelik waarin ek my misgaan het. |
| Afrikaans 1983 | Help my om te verstaan, dan sal ek stilbly, sê my waar ek verkeerd gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Onderrig my, ek sal stilbly; wat ek verkeerd gedoen het, verduidelik dit vir my! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet vir my sê wat ek moet doen, dan sal ek stilbly. Ek wil weet wat ek verkeerd gedoen het, julle moet dit vir my sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het gesê: “Ek sal stilbly as julle my wil leer. Help my verstaan waar ek verkeerd gedoen het. |