Job 6:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of: Verlos my uit die hand van die vyand? of: Verlos my uit die hand van die magtiges? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het ek van julle verwag om my van die vyand te red? Het ek gevra dat julle my verlos van my verdrukkers? |
| Afrikaans 1933/1953 | Of: Red my uit die hand van die teëstander? Of: Verlos my uit die hand van tiranne? |
| Afrikaans 1983 | red my van 'n vyand of koop my los uit die mag van verdrukkers’? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bevry my uit die hand van teenstanders! Uit die hand van geweldenaars moet julle my vrykoop!’? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Het ek gevra dat julle moet help om my vry te laat wegkom van 'n vyand? Het ek gevra dat julle my moet loskoop van wrede mense?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Het ek julle al gevra om my van my vyande te red? Het ek julle al ooit gevra om aan mense wat my onderdruk ’n losprys te betaal?” |