Job 6:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het ek gesê: Bring vir my? of: Gee vir my 'n beloning van jou goed?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoekom? Het ek ooit van julle ’n geskenk verwag? Het ek ooit by julle gesmeek dat julle iemand met julle geld vir my moes omkoop?
Afrikaans 1933/1953 Het ek dan gesê: Gee my iets? Of: Bring vir my 'n omkoopgeskenk uit julle vermoë?
Afrikaans 1983 Het ek ooit vir julle gesê: ‘Gee vir my iets of koop iemand vir my om met julle geld,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het ek dalk gesê, ‘Gee my iets! Gee volgens julle vermoë vir my 'n geskenk!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Is dit omdat ek vir julle gevra het om iets vir my te gee? Het ek vir julle gevra om omkoopgeld te betaal om my vry te maak?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoekom? Het ek al ooit vir julle gevra om vir my iets te gee? Sê my, het ek al in enige stadium vir julle gevra om iemand vir my om te koop?