Job 6:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want nou is julle niks; julle sien my neerwerping en is bevrees.
Afrikaans (NLV) 2011 Net so kon julle my ook nie help nie. Julle het my ellende gesien, en bang geword.
Afrikaans 1933/1953 So het julle dan vir my niks geword nie: julle sien verskrikking, en julle het gevrees.
Afrikaans 1983 “Só het julle vir my geword. Julle het skaars my treurige toestand gesien of julle skrik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ja, nou het julle so geword – julle sien 'n verskrikking en raak vreesbevange.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek kry by julle ook niks. Toe julle sien hoe sleg dit met my gaan, het julle bang geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is vir my net soos hierdie droë spruit. Julle help my net mooi niks nie. Noudat julle sien hoe vreeslik my toestand is, is julle bang.