Job 6:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle was beskaamd omdat hulle gehoop het; hulle het daarheen gekom en hulle geskaam.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hulle kry niks al het hulle daarop vertrou. Hulle hoop is beskaam toe hulle daar gekom het.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het beskaamd gestaan in hul vertroue; hulle het daarby gekom en was teleurgesteld.
Afrikaans 1983 maar hulle hoop word beskaam, hulle kom by die spruit, en daar is niks.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar staan beskaamd, want hulle het gehoop dat hulle water sou kry; hulle het tot daar gekom, maar staan verleë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar hulle bly dors, hulle het water kom soek, maar hulle het niks gekry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) maar kry niks nie. Hulle was so seker hulle sou water kry, nou staan hulle verslae by die droë spruit.