Job 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ag, was my droefheid tog geweeg en my rampspoed saam op die weegskaal!
Afrikaans (NLV) 2011 “As my hartseer geweeg kon word en my moeilikheid op ’n skaal gesit word,
Afrikaans 1933/1953 Ag, was my verdriet maar goed geweeg en my ongeluk meteens in 'n skaal opgehef!
Afrikaans 1983 “As my bittere ellende maar geweeg kon word, as die ongeluk wat my getref het, op 'n skaal gesit kon word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As my leed maar net geweeg kon word, my rampspoed daarmee saam op 'n weegskaal geplaas kon word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “As ek al my swaarkry op 'n weegskaal kan weeg,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As my hartseer geweeg en my probleme op ’n skaal gesit kon word,