Job 6:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die soldate van Tema het gekyk, die groepe van Skeba het hulle ingewag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met groot verwagting kom reisigers van Tema en Skeba op soek na water. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die karavane van Tema het uitgekyk, die reisigers van Skeba het daarop gewag. |
| Afrikaans 1983 | Reisigers van Tema af is op die uitkyk na water, dié wat van Skeba af kom, vestig hulle hoop daarop, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Karavane van Tema is op die uitkyk, reisigers van Skeba wag vir hulle, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Handelaars uit die lande Tema en Skeba hoop dat hulle daar water sal kry, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Reisigers wat van Tema en Skeba af kom, stop met die hoop om water te kry, |