Job 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die paaie van hulle weg is afgewyk; hulle gaan tot niks en vergaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Reisigers draai af na die spruit vir lafenis, en hulle sterf in die woestyn waarheen hulle afgedraai het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die paaie van hulle loop kronkelend weg en gaan heen in die wildernis en vergaan. |
| Afrikaans 1983 | Reisigers draai af na die spruit toe, maar beland in 'n droë wêreld en kom om. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle tas na die roetes wat hulle moet volg; hulle loop hulle vas in onherbergsaamheid en gaan tot niet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat verbykom op die pad, gaan na die sloot, maar hulle kry niks water nie, hulle sterf van die dors. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Reisigers draai af na die spruit om ’n bietjie lafenis te soek, maar dis pure verniet. Hulle beland in ’n droë wêreld en op die ou einde gaan hulle van dors dood. |