Job 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe laat hulle warm word, verdwyn hulle; as dit warm word, verteer hulle uit hulle plek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die water droog op in die hitte en die spruit verdwyn wanneer dit warm word. |
| Afrikaans 1933/1953 | in die tyd van gloeihitte verdwyn hulle; as dit warm word, droog hulle op uit hul plek. |
| Afrikaans 1983 | maar wat na 'n tyd afloop en verdwyn en wegraak as dit warm word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met die tyd droog hulle op, hulle sypel weg. Wanneer dit warm word, verdwyn hulle van waar hulle was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar wanneer dit warm word, dan vloei die water nie meer nie en die sloot word droog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer dit weer warm word, verdamp die water. Die hitte droog die spruit heeltemal op sodat ’n mens nie eens kan sien dat daar een was nie. |