Job 6:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat swarterig is vanweë die ys, en waarin die sneeu weggesteek is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | vol met ys en sneeu wat smelt. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat troebel is vanweë die ys, waarin die sneeu hom verberg -- |
| Afrikaans 1983 | vol modder en hael, met sneeu wat bo-op dryf, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle is troebel van ys; sneeu is in hulle weggesteek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die ys en die sneeu smelt, dan vloei die waterstrome, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onder die ys is die water donker. Sneeu maak die spruit so toe dat dit lyk of daar niks is nie. |