Job 6:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My broers het bedrieglik gehandel soos 'n spruit, en soos 'n stroom van spruite gaan hulle verby; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My vriend, jy is so onbetroubaar soos ’n spruit wat in die lente sy walle oorstroom, |
| Afrikaans 1933/1953 | My broers het troueloos gehandel soos 'n spruit, soos die bedding van spruite wat wegloop, |
| Afrikaans 1983 | My vriende is so onbetroubaar soos die water van 'n spruit, soos 'n droë loop waarin vloedwaters afkom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar my metgeselle is so bedrieglik soos 'n nie-standhoudende spruit, soos die beddings van spruite wat wegvloei – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vriende is ontrou, hulle is soos 'n watersloot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle is my vriende, maar julle is net so onbetroubaar soos ’n spruit wat die een oomblik droog is en die volgende oomblik kom die water daarin afgestroom. |