Job 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is my hulp nie in my nie? en word wysheid heeltemal van my weggedryf? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nee, ek is hulpeloos. Daar is geen kans dat ek kan slaag nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Is ek dan nie hulpeloos in myself nie, en is redding nie vir my weggedrywe nie? |
| Afrikaans 1983 | Self is ek tot niks in staat nie. Ek weet nie meer raad nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is dit nie so dat ek myself nie kan help nie, dat my vindingrykheid van my weggedryf is nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, ek het niks krag nie, ek kan myself nie help nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, die waarheid is dat ek heeltemal hulpeloos is. Ek kan myself nie help nie. Daar is geen hoop op uitkoms nie.” |