Job 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat is my krag, dat ek sou hoop? en wat is my einde, dat ek my lewe sou verleng?
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het nie die krag om aan te gaan nie. Ek het geen doel om voor te lewe nie.
Afrikaans 1933/1953 Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?
Afrikaans 1983 “Het ek nog die krag om dit uit te hou? Kan ek nog geduldig op my einde wag?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoeveel krag het ek oor, dat ek sou wag? Wat is my einddoel, dat ek my lewe sou wou verleng?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Waar sal ek die krag kry om aan te hou lewe? Hoe kan ek aanhou lewe totdat my tyd daar is om te sterf?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het nie meer die krag om langer uit te hou nie. Daar is nie meer iets in die lewe oor wat dit vir my die moeite werd maak om aan te hou nie.