Job 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat groot en ondeurgrondelike dinge doen; wonderlike dinge sonder getal:
Afrikaans (NLV) 2011 Wat God doen, is te groot om ooit te verstaan. Hy doen wonder op wonder.
Afrikaans 1933/1953 aan Hom wat groot dinge doen en ondeurgrondelike, wonders sonder getal;
Afrikaans 1983 Wat God doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) aan Hom wat groot en ondeurgrondelike dinge, ontelbare wonders, doen –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy doen groot dinge wat ons nie kan verstaan nie, Hy doen wonderwerke, meer as wat ons kan tel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy doen wonderlike dinge wat eintlik te groot is vir ons om te verstaan. Hy doen meer wonderwerke as waarmee ons ooit rekening kan hou.