Job 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sou na God soek, en aan God sou ek my saak toevertrou: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My raad aan jou is: Gaan na God toe en stel jou saak aan Hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wat my aangaan, ek sou na God vra en my saak aan die Godheid voorlê, |
| Afrikaans 1983 | “As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek, daarenteen, sou God raadpleeg, aan God sou ek my saak voorlê, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek? Ek sal bid tot God wanneer dit sleg gaan met my, ek sal Hom vra om my te help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elifas het aangegaan en gesê: “Wat ek sou gedoen het as ek jy was, Job: ek sou na die Here toe gaan en my saak by Hom stel. |