Job 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al kom daar geen ellende uit die stof nie, en kom daar geen onheil uit die aarde nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Ellende spruit nie uit die grond, en swaarkry groei nie uit die aarde nie.
Afrikaans 1933/1953 Want onheil kom nie voort uit die stof, en moeite spruit nie uit die grond nie.
Afrikaans 1983 Ellende kom nie sommerso uit die grond uit op nie, swaarkry skiet nie sommer uit die aarde uit op nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, onheil kom nie voort uit die stof nie, en teenspoed spruit nie uit die grond nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is nie die stof of die grond wat dit sleg laat gaan en wat mense laat swaarkry nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Swaarkry is mos nie iets wat uit die stof van die aarde uit opkom nie. Net so kom moeilikheid ook nie uit die grond uit op nie.