Job 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het die dwase sien wortel skiet, maar skielik het ek sy woonplek vervloek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het opgelet: In die begin gaan dit goed met ’n dwaas. Maar dan skielik tref rampe hom.
Afrikaans 1933/1953 Ek self het gesien hoe 'n dwaas wortel skiet; maar skielik het ek sy woning vervloek.
Afrikaans 1983 Ek het gesien dat 'n dwaas wortel skiet, maar skielik tref 'n ramp sy huis
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek self het 'n sot sien wortel skiet, maar skielik kon ek sy tuiste in 'n vloek gebruik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het self gesien dat dit begin goed gaan met 'n dwaas, maar dan het ek dadelik gesê dat dit sleg sal gaan met sy huisgesin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het al gesien hoedat dom mense dink alles is mooi en reg en dan tref ’n ramp skielik hulle huis.