Job 5:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk dit, ons het dit ondersoek, so is dit; hoor dit en weet dit ten goede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons het ondervind dat dit alles waar is. Luister na my raad en pas dit toe op jouself.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, dit het ons nagespeur, so is dit; hoor dit, en neem jy dit ter harte. |
| Afrikaans 1983 | “Kyk, dit het ons ontdek, so is dit, luister daarna en neem dit ter harte.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, dit is wat ons ondersoek het; so is dit. Luister daarna! Beleef dit self!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wat ons uitgevind het, dit is hoe dit is, jy moet luister en jy moet dit self weet.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job, ons het al hierdie dinge uit ondervinding geleer. Jy kan gerus hierdie waarhede ernstig opvat. Pas dit op jou eie lewe toe!” |