Job 5:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy sal ook weet dat jou nageslag groot sal wees en jou nageslag soos die gras van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal baie kinders hê, jou nageslag sal volop wees soos gras!
Afrikaans 1933/1953 Ook sal jy uitvind dat jou kroos talryk is en jou nakomelinge soos die plante van die aarde.
Afrikaans 1983 Jy sal 'n groot nageslag hê, jou nakomelinge sal so veel wees soos die gras in die veld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sal dit beleef dat jou nageslag baie is; jou nakomelinge sal wees soos die plante van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sal weet dat jy 'n groot nageslag het, jou afstammelinge sal so baie wees soos die gras in die veld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal baie kinders hê. Jou nageslag sal so baie wees soos al die gras wat op die aarde is.