Job 5:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy sal weet dat jou tabernakel in vrede sal wees; en jy sal jou woning besoek en nie sondig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal weet dat jou blyplek veilig is. Op jou weiveld sal jy geen vee mis nie.
Afrikaans 1933/1953 En jy sal uitvind dat jou tent in vrede is; en as jy op jou woonplek rondkyk, sal jy niks vermis nie.
Afrikaans 1983 Jy sal ondervind dat jou woonplek veilig is, en jy sal jou weiveld besoek en niks mis nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sal dit beleef dat jou tent veilig is; en as jy voorraad neem op jou weiveld, vermis jy niks.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sal weet dat jy veilig is in jou tent, jy sal sien dat niks weg is wanneer jy na jou weiveld kyk nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy kan ook seker wees dat jou huis veilig sal wees. Al jou vee sal net so wees soos dit was. Niks sal weg wees nie.