Job 5:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want jy sal in verbond wees met die klippe van die veld, en die diere van die veld sal met jou vrede hê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal vrede hê met die klippe in die veld en wilde diere sal jou nie pla nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want met die klippe van die veld is jou verbond, en die wilde diere van die veld is met jou bevriend. |
| Afrikaans 1983 | Van die klippe in die veld sal jy geen las hê nie, en met die wilde diere sal jy in vrede leef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want met die klippe van die veld het jy 'n verbond; die diere van die veld handhaaf vrede met jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die klippe in die veld sal jou nie seermaak nie, die wilde diere sal jou nie pla nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal gemaklik wees met wat in die natuur aangaan. Die wilde diere sal hulle nie eers aan jou steur nie. |