Job 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Oor verwoesting en hongersnood sal jy lag, en jy sal nie bang wees vir die diere van die aarde nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal lag tydens vernietiging en hongersnood. Vir wilde diere sal jy nie skrik nie.
Afrikaans 1933/1953 Oor verwoesting en broodsgebrek sal jy lag, en vir die wilde diere van die aarde hoef jy nie te vrees nie.
Afrikaans 1983 Onder rampe en in hongersnood sal jy opgewek bly, en vir die wilde diere hoef jy nie bang te wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir verwoesting en honger sal jy lag; vir die wilde diere van die aarde sal jy nie bang wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer dit gevaarlik is, en daar is hongersnood, dan sal jy lag, jy sal nie bang wees vir die wilde diere nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy kan gerus maar ontspan oor rampe en hongersnood. Jy hoef ook nie bang te wees vir die wilde diere nie.