Job 5:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal verborge wees vir die plaag van die tong, en jy sal nie bang wees vir die verderf as dit kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal veilig wees teen skindertonge. Jy hoef nie te vrees om vernietig te word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die tong g,sel, word jy weggesteek; en jy hoef nie te vrees vir verwoesting as dit kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal beskerm word teen venynige tonge; en as daar rampe kom, hoef jy nie bang te wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die tong gesel, word jy weggesteek; jy hoef nie te vrees vir verwoesting wanneer dit kom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal jou beskerm wanneer mense sleg praat van jou, jy sal nie bang wees wanneer dit gevaarlik is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal jou beskerm teen mense se geskinder oor jou. Jy hoef ook nie bang te wees as rampe jou tref nie. |