Job 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In hongersnood sal Hy jou verlos van die dood, en in oorlog uit die mag van die swaard.
Afrikaans (NLV) 2011 In ’n tyd van hongersnood red Hy jou van die dood. In ’n tyd van oorlog red Hy jou van die swaard.
Afrikaans 1933/1953 In hongersnood verlos Hy jou van die dood en in die oorlog uit die mag van die swaard.
Afrikaans 1983 In hongersnood sal Hy jou red van die dood, in oorlog sal Hy jou red van die swaard.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In hongersnood sal Hy jou loskoop van die dood, in 'n geveg, uit die mag van die swaard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die kos min is, dan sal Hy keer sodat jy nie sterf nie. Wanneer daar oorlog is, dan sal hy keer sodat vyande nie vir jou doodmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal sorg dat jy nie doodgaan as daar nie meer kos is om te eet nie. Hy sal ook kyk dat jy nie in ’n oorlog doodgaan nie.