Job 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want toorn maak die dwase dood, en afguns maak die dwaas dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Woede maak ’n dwaas dood. Jaloesie vernietig dom mense.
Afrikaans 1933/1953 Want verbitterdheid vermoor die dwaas, en naywer maak die domme dood.
Afrikaans 1983 “Verbitterdheid maak 'n dwaas dood, onbeheerstheid vernietig 'n onverstandige.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ergernis lei tot die dood van 'n sot, en naywer laat die onverstandige sterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Dwaas, 'n dom mens, kla en hy word kwaad, maar dit laat hom sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens wat ’n wrok dra, is eintlik dom. Dit maak jou op die ou einde dood. Jaloesie doen dieselfde met jou.