Job 5:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het die arme hoop, en ongeregtigheid stop sy mond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So kan die armes weer hoop, en die mond van die bose word gesnoer. |
| Afrikaans 1933/1953 | So is daar dan verwagting vir die arme; en ongeregtigheid hou die mond toe. |
| Afrikaans 1983 | So is daar hoop vir die behoeftige en kom die onreg tot 'n einde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So is daar vir armes hoop, en ongeregtigheid hou die mond toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom kan die arm mens weer begin hoop, en niemand kan verkeerde dinge doen aan hom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here gee vir die armes nuwe hoop. Hy stop mense om ander kwaad aan te doen. |