Job 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Hy verlos die armes van die swaard, uit hulle mond en uit die hand van die helde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy red die armes van dié wat hulle vals beskuldig. Hy red hulle uit die mag van die sterkes. |
| Afrikaans 1933/1953 | So verlos Hy dan van die swaard wat kom uit hulle mond, en die behoeftige uit die hand van die sterk man. |
| Afrikaans 1983 | Dit is God wat die arm mens red van hulle vals beskuldigings en uit die mag van die sterkes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy verlos 'n behoeftige uit die mag van sterkes, van die swaard in hulle monde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God red die mens wat niks het nie, Hy red hom van die mense wat hom beskuldig, Hy red hom van die mense wat sterker is as hy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy red arm mense uit die dood. Hy maak hulle vry van mense met mag en invloed. |