Job 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle kom bedags teë met duisternis en tas in die middag soos in die nag.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle tas rond in helder daglig asof hulle blind is. Hulle sien niks in die dag nie, asof dit nag is.
Afrikaans 1933/1953 Oordag stuit hulle op duisternis, en soos in die nag tas hulle rond op die middag.
Afrikaans 1983 Helder oordag oorval die donkerte hulle, in die middel van die dag tas hulle rond asof dit nag is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oordag stuit hulle op die donker; teen die middag tas hulle rond asof dit in die nag is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit word vir hulle donker wanneer dit dag is, in die middel van die dag voel hulle waar hulle moet loop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Donkerte oorval hulle helder oordag. In die middag tas hulle in die donker rond asof dit alreeds nag is.