Job 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy stel die planne van die listiges teleur, sodat hulle hande nie hulle werk kan uitvoer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy verydel die planne van skelm mense sodat hulle planne nie slaag nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat die planne van listige mense verydel, sodat hulle hande niks kan uitrig wat standhou nie; |
| Afrikaans 1983 | Dit is Hy wat die planne van slinkse mense verydel sodat hulle niks blywends tot stand bring nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat die planne van listiges verydel, sodat hulle hande niks suksesvol uitrig nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God maak die planne van skelm mense deurmekaar, die dinge wat hulle doen, slaag nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy laat die planne van skelm mense skeefloop. Van al hulle pogings kom net mooi niks. |