Job 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat reën op die aarde gee en waters op die veld laat uitstuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy gee reën op die aarde. Hy maak die veld nat.
Afrikaans 1933/1953 wat reën gee oor die aarde en waters uitstuur oor die velde;
Afrikaans 1983 Dit is Hy wat reën op die aarde gee, wat water oor die veld uitgiet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat reën gee oor die aarde, wat water uitstuur oor die oop veld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy gee reën op die aarde, Hy laat die veld nat word daar buite.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy laat dit reën op die aarde en sorg dat die velde water kry.