Job 5:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Roep nou, as daar iemand is wat jou sal antwoord; en tot wie van die heiliges sal jy jou wend?
Afrikaans (NLV) 2011 “Roep maar om hulp! Niemand sal antwoord nie. Na watter engel sal jy jou kan wend om hulp?
Afrikaans 1933/1953 Roep maar -- is daar iemand wat jou antwoord gee? En na wie van die heiliges sal jy gaan?
Afrikaans 1983 Roep maar! Niemand sal jou antwoord nie. Is daar selfs 'n engel na wie jy jou sou kon wend om hulp?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Roep maar! Sal daar iemand wees wat jou antwoord? Tot wie van die heiliges sal jy jou wend?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, jy kan skree, maar niemand sal jou antwoord nie. Nie een van die engele sal wil luister na jou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elifas het verder gesê: “Al roep jy dat iemand jou moet kom help, niemand sal luister nie. By watter engele sal jy hulp soek?