Job 42:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom verafsku ek myself en bekeer my in stof en as. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou verag ek myself en het berou in stof en as.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom herroep ek en het berou in stof en as. |
| Afrikaans 1983 | en nou verag ek myself, nou sit ek vol berou, in sak en as.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom herroep ek dit, en het ek berou – in stof en as.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom is ek skaam oor wat ek gesê het, ek is jammer, ek rol rond op die ashoop.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek trek alles terug wat ek gesê het. Om te wys dat ek baie spyt is oor wat ek gesê het, gooi ek grond en as op my kop.” |