Job 42:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het van jou gehoor deur die oor, maar nou sien my oog jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tot nou toe het ek net met my ore van U gehoor, maar nou het ek U met my eie oë gesien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien. |
| Afrikaans 1983 | Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op hoorsê het ek van U verneem, maar nou het my oog U gesien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gehoor wat mense oor U sê, maar nou het ek U self gesien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het vroeër net gehoor wat ander mense van U sê, maar nou het ek U met my eie oë gesien. |