Job 42:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor tog, en ek sal spreek; ek sal van jou eis en jou aan my verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “U het gesê: ‘Luister, want Ek wil praat! Ek sal jou vra, en jy moet My antwoord.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor tog, en,k sal spreek; ek sal U ondervra en onderrig U my! |
| Afrikaans 1983 | U het mos gesê: Luister terwyl Ek praat, Ek sal vra, antwoord jy My. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister, en ek sal praat! U het gesê, ‘Ek sal jou ondervra, lig jy My dan in!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het gesê ek moet luister, U sal vra, dan moet ek antwoord. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “U het gesê: ‘Luister net ’n slag as Ek praat. Ek het vrae vir jou wat Ek wil hê jy moet antwoord.’ |