Job 42:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek weet dat jy alles kan doen en dat geen gedagte van jou weerhou kan word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek weet nou U kan enigiets doen, en niemand kan U keer nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie.
Afrikaans 1983 “Nou weet ek dat U tot alles in staat is en dat U kan uitvoer wat U besluit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ek weet dat U alles kan vermag, dat geen plan vir U onuitvoerbaar is nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek weet dat U alles kan doen, niks wat U besluit, is onmoontlik nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek weet dat U alles kan doen. Daar is niemand wat u planne kan laat skeefloop as U eers ’n besluit geneem het nie.