Job 42:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Job het toe gesterwe, oud en vol dae.
Afrikaans (NLV) 2011 Job het ná ’n vol lewe op ’n hoë ouderdom gesterf.
Afrikaans 1933/1953 En Job het gesterwe, oud en afgeleef.
Afrikaans 1983 Job het toe gesterf. Hy was oud en het 'n vol lewe gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Job het gesterf, oud en versadig van lewensdae.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job was 'n ou man toe hy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job is as ’n ou man dood. Hy het ’n lang en goeie lewe gehad.