Job 42:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierna het Job honderd-en-veertig jaar gelewe, en hy het sy seuns en sy seuns gesien, vier geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Job het nog 140 jaar gelewe. Hy het sy kinders en kleinkinders gesien, tot in die vierde geslag.
Afrikaans 1933/1953 En Job het daarna honderd en veertig jaar lank gelewe; en hy het sy kinders en kindskinders gesien, vier geslagte.
Afrikaans 1983 Job het nog honderd en veertig jaar gelewe. Hy het sy kinders en kindskinders tot in die vierde geslag gesien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Job het daarna honderd-en-veertig jaar lank geleef. Hy het sy kinders en sy kinders se nageslag gesien – vier geslagte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job het toe nog 140 jaar gelewe. Hy het sy nageslag gesien tot in die vierde geslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het nog 140 jaar geleef. Hy het vier geslagte van sy kinders, kleinkinders en agterkleinkinders gesien.