Job 42:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die hele land is geen vrou so mooi gevind soos die dogters van Job nie, en hulle vader het hulle 'n erfdeel gegee onder hulle broers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die hele land was daar nêrens vroue so mooi soos Job se dogters nie. Hulle pa het hulle saam met hulle broers laat erf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die hele land is geen vroue gevind so mooi soos die dogters van Job nie; en hulle vader het hulle 'n erfdeel gegee onder hulle broers. |
| Afrikaans 1983 | Nêrens in die land was daar vroue so mooi soos Job se dogters nie. Hulle pa het hulle saam met hulle broers laat erf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die hele land kon daar nie vroue so mooi soos Job se dogters gevind word nie. Hulle vader het aan hulle 'n erfdeel saam met hulle broers gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nie een van die vroue in die land was so mooi soos Job se dogters nie. Hulle pa het vir hulle ook grond gegee, soos vir hulle broers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job se drie dogters was die mooiste van al die vroue in die hele land. Hulle sou net soos hulle broers erf die dag as hulle pa doodgaan. |