Job 42:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Job die HERE geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Job het die Here geantwoord:
Afrikaans 1933/1953 Toe het Job die HERE geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983 Daarna het Job vir die Here gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Job het die Here geantwoord; hy het gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job het toe vir die Here gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het die Here geantwoord en gesê: