Job 41:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, die hoop van Hom is tevergeefs; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy nies, flits daar ligte. Sy oë is rooi soos die oggendson. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy genies laat lig skitter, en sy oë is soos die ooglede van die dageraad. |
| Afrikaans 1983 | As hy nies, spat die vonke, sy oë is so rooi soos die daeraad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer hy nies, flits daar ligte, sy oë is soos die ooglede van die dagbreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die krokodil nies, dan lyk dit soos vuurvlamme, en sy oë is so rooi soos die son vroeg in die oggend. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As hy nies, sien ’n mens net vonke. Sy oë is so rooi soos die son wat in die oggend opkom. |