Job 41:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan jy sy vel vul met doringysters? of sy kop met visspiese? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is so dig opmekaar; geen lug kom daardeur nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die een is so naby die ander, dat die wind daar nie tussenin kan kom nie. |
| Afrikaans 1983 | die een so teen die ander dat die wind nie daardeur kan waai nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een so na aan die ander, nie eers lug kan daartussen deurbeweeg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | so vas dat die wind nie daardeur kan waai nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is so dig op mekaar dat lig nie eers tussenin kan kom nie. |