Job 41:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal die metgeselle 'n maaltyd van hom maak? sal hulle hom onder die handelaars verdeel? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy skubbe vorm ’n skild op sy rug, dig aaneengeskakel. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Voorwerp van trots is die groewe van die skilde, verseël met 'n vaste seël. |
| Afrikaans 1983 | Op sy rug lê die skubbe in rye vas aan mekaar gesluit: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy rug het rye skilde, hulle sit styf teen mekaar, dig verseël. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die rye skubbe op sy rug lê vas teen mekaar, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy skubbe op sy rug lê styf teen mekaar en beskerm hom soos ’n skild. |