Job 41:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal jy met hom speel soos met 'n voël? of wil jy hom vir jou diensmeisies bind?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie waag om sy bek oop te ruk? Sy verskriklike tande maak jou bang!
Afrikaans 1933/1953 Die deure van sy gesig -- wie het dit geopen? Rondom sy tande is verskrikking.
Afrikaans 1983 Wie kan sy kakebene oopbreek, sy kakebene met die verskriklike tande?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die deure van sy gesig, met sy verskriklike tande reg rondom – wie het dit al oopgemaak?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand kan sy kakebene oopmaak nie, almal is bang vir sy tande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie kan sy kake ooptrek? Sy tande is iets vreesliks.