Job 41:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal hy 'n verbond met jou sluit? sal jy hom vir ewig as 'n dienskneg aanneem? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie kan sy vel aftrek? Wie kan sy dik pantser deurboor? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie het die boonste van sy pantser opgelig? In sy dubbele gebit -- wie kan daarin deurdring? |
| Afrikaans 1983 | Wie kan sy bek oopmaak? Wie kan met 'n toom naby sy tande kom? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie het al sy bokleed afgestroop? En sy dubbele pantser – wie dring daardeur? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand kan hom van voor aanval en sy vel afslag nie, sy vel is soos 'n harnas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie kan deur sy dik, skubberige vel sny en wie kan sy vel aftrek? |