Job 41:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer Hy homself oprig, is die magtiges bang; weens verbreking reinig hulle hulleself. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is ’n trotse skepsel, die koning van die diere.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy kyk alles aan wat hoog is; hy is koning oor al die trotse roofdiere. |
| Afrikaans 1983 | Hy kyk met minagting na diere groter as hy, hy is baas selfs oor al die groot diere.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op al wat hoog is, sien hy neer; hy is koning oor al die trotse diere.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy dink dat al die trotse diere minder belangrik is as hy, hy is hulle koning.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy dink absoluut niks van die ander diere nie, nie eers dié wat groter is as hy nie. Hy het geen respek vir hulle nie. Hy is die koning van al die diere.” |