Job 41:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy hart is so vas soos 'n klip; ja, so hard soos 'n stuk van die onderste meulsteen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is geen skepsel so vreesloos soos hy op die hele aarde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy gelyke is daar op die aarde nie, die skepsel sonder vrees. |
| Afrikaans 1983 | Op die grond is niemand sy gelyke nie, hy is 'n ondier sonder vrees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die grond bestaan sy gelyke nie, hy wat gemaak is om nie te vrees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ook op die grond kan niemand hom wen nie, hy is vir niks bang nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is op aarde nie nog so ’n dier soos hy wat geen vrees ken nie. |