Job 41:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die skilfers van sy vlees is saamgevoeg: hulle is vas in hulleself; hulle kan nie geskuif word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agter hom lê ’n blink streep op die water. Die see word wit van die skuim. |
| Afrikaans 1933/1953 | Agter hom verlig hy die pad: 'n mens sou die watervloed aansien vir grys hare. |
| Afrikaans 1983 | Agter hom lê 'n blink streep op die water, lê die diep water wit van die skuim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agter hom laat hy 'n glinsterende pad – mens sou dink die diep waters is grys hare. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n krokodil swem, dan lê daar 'n blink streep agter hom, dit lyk of daar skuim lê op die diep water. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy los ’n blink streep agter hom op die water. Dit lyk amper of die see wit geword het van al die skuim. |