Job 41:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In sy nek bly krag, en droefheid word voor hom in vreugde verander.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy laat die diep water kook soos in ’n pot. Hy roer die see soos ’n pot salf.
Afrikaans 1933/1953 Hy laat die diepte kook soos 'n pot; die waterplas maak by soos 'n kokende salfpot.
Afrikaans 1983 Hy laat die diep water kook soos in 'n pot, hy laat die water van die meer skuim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy laat die diep waters soos 'n pot kook; die groot water maak hy soos 'n pot waarin salf berei word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy laat die diep water kook soos 'n pot, hy laat die water skuim soos 'n pot vol medisyne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As hy in die water rondspartel, lyk dit soos water wat in ’n pot kook. Die water van die meer skuim en borrel soos kokende olie.